| Modulekode | JFP 471 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Temas om studente vir die professionele praktyk voor te berei. Skool verwagtinge. Etiek, professionele voorkoms, assesseringsraamwerke; hou van rekords; dissipline. Rol en organisering van ekstra-kurrikulêre aktiwiteite. Hantering van noodgevalle.
|
| Modulekrediete | 3.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes |
| Kontaktyd | 2 vier ure prakties vir een week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App